advertisement
Question
Posted by: Lizel | 2011/07/12

Oorsaak van siek lewer

My ma was so 6maande terug baie siek agv haar lewer, sy was baie geel en die dokters kon nie uitvind wat is fout nie, hulle het ook haar galblaas verwyder agv galstene. Sy slaan nou uit, rooi opgehewe stroke oor haar hele lyf asook haar tong en lip wat swel. Kan die lewer dit veroorsaak?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lizel

Ek stel voor dat jou ma 'n dermatoloog vir 'n volledige ondersoek konsulteer. Haar simptome kan wel teweeg gebring word as gevolg van lewer patologie en ek stel daarom ook voor dat sy haar dokter vir 'n bo-buik sonar konsulteer. Obstruksie van die area van die lewer waar die galwee is, kan 'n neerslag van soute onder die vel veroorsaak en sodoende 'n veluitslag veroorsaak.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement