Expert's Reply
A.
CyberDoc
Hallo Hartjie gallop
Vra jou dokter of hulle vir jou 'n 24 uur holter EKG kan reel - dit is 'n draagbare EKG waaraan jy gekoppel is en die masjientjie kan jy aan jou belt vasknyp of in 'n sak sit. Dit meet presies wat jou hart doen oor 24 h en word dan deur 'n hartspesialis evalueer om te sien of daar probleme is wat medikasie nodig het. Jy het waarskynlik paroksismale atriale fibrillasie - wat nie gevaarlik is nie maar baie ongemaklik kan raak. AFhangend wat die EKG wys sal hulle dan besluit of jy behandeling moet kry of nie - gewoonlik medikasie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or person harm you may suffer resulting from making use of this content.