advertisement
Question
Posted by: Mariki | 2010-12-20

Oor/onderaktiewe skildklier?

Hallo dok, ek het so ongeveer 11jaar gelede skildklierbehandeling gehad (was baie ooraktief) in die vorm van radioaktiewe kapsule - is vandaar behandel vir onderaktiewe s/klier dmv eltroxin 1.5mg. Ek drink tans Atacand plus 16mg 1xpd en Carloc 12.5mg 2xpd by die eltroxin. Gym ongeveer 5-6xp week. Ek het geweldig moeg begin word, skildklier is weer getoets nou is dit ooraktief! Ek verstaan dit glad nie, ek is 53jaar oud, drink geen hormoontablette nie, slegs bg. Kan dit gebeur dat ''n skildklier wat " vernietig"  is weer ooraktief kan raak? Wat kan aanleiding gee tot dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mariki
Jou Eltroxin aanvulling is dalk te veel. Mens se behoeftes verander soos jy ouer word en dit mag wees dat jou metabolisme nou minder skildklier hormoon (Eltroxin) nodig het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-12-20

Hallo Mariki
Jou Eltroxin aanvulling is dalk te veel. Mens se behoeftes verander soos jy ouer word en dit mag wees dat jou metabolisme nou minder skildklier hormoon (Eltroxin) nodig het.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement