advertisement
Question
Posted by: Adelle | 2011/03/18

Oormiete

More! Ek vermoed my kat (7mde) het oormiete. Hy skud sy kop en krap ook sy ore. Wat kan ek gebruik om ontslae te raak van die oormiete?? Fondse is nie altyd beskikbaar om veearts toe te gaan nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Adel
Revolution druppels (vir die behandeling van vlooie en bosluise) maak ook oor oormiete dood, Dit is ‘n oor die toonbank produk wat jy by enige veearst winkel kan kry. Ongelukkig kan jou kat ook ‘n bakteriele of gis infeksie in sy ore he waarvoor Revolution nie gaan help nie. As dit die geval is, gaan hy oordruppels nodig he, wat ongelukkig voorskrif medikasie is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Chill | 2011/03/18

Die beste sou wees om ''n oorskoonmaakmiddel by die veearts te kry - daar is van die goed beskikbaar sonder dat jy die kat soontoe hoef te vat.

Party mense beveel aan dat jy ''n druppel olie in elke oor sit, en dit goed inmasseer - die idee is dat as daar miete is, dat hulle deur die olie bedek word en op die manieer geen suurstof kan kry nie. Gebruik olyfolie as jy dit wil probeer.

As dit nie werk nie, is die oorsaak van die oorirritasie dalk iets anders, en sal jy hom maar veearts toe moet vat. Dis ongelukkig so dat troeteldiere partykeer onkostes beteken.

Reply to Chill
Posted by: CyberVet | 2011/03/18

Hi Adel
Revolution druppels (vir die behandeling van vlooie en bosluise) maak ook oor oormiete dood, Dit is ‘n oor die toonbank produk wat jy by enige veearst winkel kan kry. Ongelukkig kan jou kat ook ‘n bakteriele of gis infeksie in sy ore he waarvoor Revolution nie gaan help nie. As dit die geval is, gaan hy oordruppels nodig he, wat ongelukkig voorskrif medikasie is.

Reply to CyberVet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement