advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-04-28

oormatige swetery

Ek is '  n 43 jarige vrou - effens oorgewig - nadat ek geval het en my heupbeen gekraak het - maar is tans weer op ' n dieet - ek is op medikasie depressie, hormoon pille agv vroeë  histerektomie en oefen ten minste 5 dae uit die week redelik intensief. Ek ly ook aan fibromialgie. Ek het egter '  n probleem dat ek oormatige begin sweet wanneer ek bv angstig raak, haastig raak ens. Ek kan bv nie eens daaraan dink om te gaan klere koop in die winkels en aan te pas nie - die sweet hardloop my af. Ons dans baie graag en kan ek omtrent net een dans dans, dan tap die sweet my af soveel so dat ek orals waar ons gaan '  n handoek saamvat om die sweet af te vee. Nie net in my gesig nie - my hele lyf. Ek het al met my huis dr hieroor gepraat maar hy sê  dit is baie gesond. Gesond se voet! - ek is baie, baie verleë  daaroor en almal kyk my altyd aan en vra wat is fout en hoekom is ek so rooi in my gesig. Weet u dalk wat dit kan veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It could be that this is related to menopause and you could consider changing your HRT. Also have your thyroid function checked.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement