advertisement
Question
Posted by: Blommie | 2010/12/14

Oormatige liggaamsuur

Het al voorheen vir u gesê  van pyn in hande en voete. Ek wil net weet kan oormatige liggaamsuur veroorsaak dat ek pyn het in my gewrigte. Ek is oral styf, van my voete tot my kroontjie. Ek was by ''n rheumatoloog wat allerhande toetse gedoen het sowel as xtrale geneem het, maar kon niks fout vind nie. Ek het die simptome gaan naslaan en alles wat hulle daar noem a.g.v. liggaamsuur, ondervind ek. Ek drink alkaliese poeier, maar dit neem nie dit heeltemal weg nie. Is daar enigiets anders wat ek kan neem om van hierdie suur ontslae te raak. Selfs my stoelgang brand my. Wanneer dit gebeur, kom ek agter dan het ek oral pyn in my lyf.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Blommie
Mens se liggaam suur word deur jou niere en longe in balans gehou, so dit is eintlik net mense met long of nierversaking wat abnormale liggaamsuur opbou. Mens kan wel Uriensuur in die bloed kry, agv 'n abnormale afbreek proses van proteiene, en dit kan gout gee. Jou rheumatoloog behoort daarvoor getoets het (Uraat/urinesuur toets)? Mens kan egter probeer om 'n dieet te eet wat meer alkaliese kosse bevat (meer groente en vrugte, en minder vleis en verfynde koolhidrate)Sekere outo immune siektes kan seer gewrigte veroorsaak en dan geen teken in die bloed wys nie (sero negative arthritis)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/04/03

Vrystater. Wil net weet of ek die Alkaliese poeier van A.Vogel kan gebruik,te veel suur in bloed,en het n tipe ekseem wat op my voete is. En my nierfunksies is 48 persent,kan ek dit gebruik met die niere?

Reply to Anonymous
Posted by: mariaan | 2016/01/21

Hi as mens teveel suur het hoe lyk en ruik jou stoelgang

Reply to mariaan

Posted by: Melda | 2011/03/16

is daar ''n teensuurmiddel wat ek in my badwater kan gooi ?

Reply to Melda
Posted by: jelly | 2010/12/14

Ek het ook te veel suur in my liggaam en ek gebruik Puricos 400mg elke dag ''n pil.

Reply to jelly
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/14

Hallo Blommie
Mens se liggaam suur word deur jou niere en longe in balans gehou, so dit is eintlik net mense met long of nierversaking wat abnormale liggaamsuur opbou. Mens kan wel Uriensuur in die bloed kry, agv 'n abnormale afbreek proses van proteiene, en dit kan gout gee. Jou rheumatoloog behoort daarvoor getoets het (Uraat/urinesuur toets)? Mens kan egter probeer om 'n dieet te eet wat meer alkaliese kosse bevat (meer groente en vrugte, en minder vleis en verfynde koolhidrate)Sekere outo immune siektes kan seer gewrigte veroorsaak en dan geen teken in die bloed wys nie (sero negative arthritis)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement