advertisement
Question
Posted by: esta | 2010/01/28

oormatig sweet

Ek sweet oormatig:- Ek werk nagskof en begin smiddae so 16h00 regmaak vir werk en ry so 16h30 as ek by die werk arriveer lyk dit asof ek gehardloop het tot by die werk. Kollegas weet al hulle moet die aircon vol oophou. My hare als is nat. Tans begin ek ' n uitslag van die sweet ens in my lieste kry wat nou omsit in ' n fungus. Dit is verskriklik jeukerig en begin stukkend gaan en brand vreeslik en jeuk. Ek het tans stopitch &  mycostatin mengsel wat die apteker aangemaak het wat ek aansit en hoop dit gaan help. Ek gebruik Adalat xl, Carloc, Degranol en Aspavor 40 mg. Ek is 41 jaar. Die apteker wou weet of ek al gegaan het om te toets vir diabetes. Kan dit dalk so wees agv al die sweet en die uitslag ens ? My vader was ' n diabeet en is oorlede aan sy hart.. Het u enige raad wat ook kan help met die sweet ens.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Esta
Dit sal goed wees as jy toets vir diabetes. Dit klink of jy hiperhidrose het. Sien ook www.hyperhidrosis.us/hyperhydrosis-treatment.php
Mens kan iets soos Driclor of Perspirex gebruik maar soms is 'n pilletjie soos Probantin nodig. Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Corné  Swanepoel | 2010/04/09

Verwys na bogenoemde post.|My kind sweet net baie erg op sy kop warneer hy hard konsentreer met iets of andersins as hy saam ander kinders speel wat ek dink heeltemal normaal is, maar wat ek nie kan vertsaan nie is sy lyfie sweet nie regtig nie, net sy hare en gesiggie word pap nat.

Reply to Corn&#233  Swanepoel
Posted by: Corné  \Swanepoel | 2010/04/09

My seuntjie is 13 maande oud maar hy sweet verskriklik op sy kop

Reply to Corn&#233  \Swanepoel
Posted by: cyberdoc | 2010/01/31

Hallo Esta
Dit sal goed wees as jy toets vir diabetes. Dit klink of jy hiperhidrose het. Sien ook www.hyperhidrosis.us/hyperhydrosis-treatment.php
Mens kan iets soos Driclor of Perspirex gebruik maar soms is 'n pilletjie soos Probantin nodig. Dr Bets

Reply to cyberdoc
Posted by: Dienie | 2010/01/29

Esta, ek sukkel ook met oormatige sweet oor my rug - my klere is altyd nat en ek altyd verkoue want ek sit gedurig papnat voor die waaier of aircon!
Daar s ' n nuwe produk ODOBAN by die apteek verkrygbaar - my apteker het dit aanbeveel - jy spuit dit saans na jy gebad het op die areas wat te veel sweet en gelydelik hou die swetery heeltemal op. Ek het geen hoop gehad dat dit sal werk nie en glo my, dit doen!! Dit kos ongeveer R 260 maar daar is ' n money-back waarborg as dit nie vir jou werk nie. Die apteker sê  almal wat dit nog by hom gekoop het, " rave"  daaroor! Probeer dit - hoop dit werk vir jou ook! Sterkte!

Reply to Dienie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement