advertisement
Question
Posted by: Retha | 2011/04/06

Oormaat yster in die bloed

My stiefseun (22) is pas opgeneem in die hospitaal met wat drs gesê  het is geelsug. Toeste is gedoen en die lewer is normaal maar daar is blykbaar te veel yster in sy bloed. Hy bly nie by ons nie so ons kry nie al die inligting wat ons graag wil hê  nie. Kan die hemochromatose wees en kan oormatige drankgebruik ''n oorsaak daarvan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Retha

Te veel yster in die bloed word hemochromatose genoem. Verwys na die volgende artikel vir meer inligting:http://en.wikipedia.org/wiki/Hemachromatosis

Oormatige alkohol gebruik kan tot geelsug lei.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Retha | 2011/04/07

Baie dankie! Die webwerf het baie meer en vollediger inligting as enige van die ander plekke waar ek al gesoek het!

Reply to Retha

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement