advertisement
Question
Posted by: Lin | 2009/11/23

Oorgewig hond

My Miniature Schnauzer weeg 11.8kg. Ek het haar op ' n ' diet'  gesit en nou eet sy 2keer ' n dag net ' n bietjie droë  hondekos en ek loop met haar +-3 keer ' n week. Tog verloor sy nie gewig nie. Hoekom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Lin

Te min oefening en sy kan moontlik 'n onderaktiewe skildklier he.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Cybervet | 2009/11/30

Hallo Lin

Te min oefening en sy kan moontlik 'n onderaktiewe skildklier he.

Reply to Cybervet
Posted by: MJ | 2009/11/27

Vat haar na ' n veearts toe. Hulle het spesiale dieet kos vir honde, maar eers sal jou veearts vasstel of sy nie ' n ander probleem het nie. Partymaal het hulle ' n skildklier probleem wat veroorsaak dat hulle oorgewig is. Die veearts kos kom ook saam met spesifieke maatkoppies sodat mens die regte hoeveelheid kos uitmeet. En ja, dit sal ' n paar maande neem voordat mens ' n verskil agterkom. Dis in elk geval ongesond om gewig te vinnig te verloor.

Reply to MJ
Posted by: WR | 2009/11/23

Gaan stap ten minste een keer ' n dag, ten minste 45 minute met haar. Dit kan ' n rukkie vat - maar moenie haastig wees nie.

Reply to WR

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement