advertisement
Question
Posted by: anan | 2009/06/25

oorgewig en skildklier

Middag dokter,
Ek is 56-jarige vrou, korterig, weeg 123kg. Eet baie gesond, soos low GI brood, olyfolie, vrugte, groente, vis, veggieburgers.Tog verloor ek geen gewig nie. Het al koolsopdieet ook probeer.
Is siekerig, het 10jaar gelede pulmonale emboliee gehad, het hoe cholestrol, hoe bloeddruk en sukkel met asem veral snag.
Kan ek my skildklier laat toets, moet #n dokter my stuur, en presies wat moet getoets word, want blykbaar is dit nie sommer net die gewone skildkliertoets nie.
U antwoord word waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anan
Dit is beter dat jou dokter eers na jou kyk - hy moet jou ondersoek en dalk toets vir skildklier, esterogeen vlakke en ook vir insulien weerstandigheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: hannalie Engelbrecht | 2009/07/01

Ek wag by my dokter en hy het my gediagnoseer dat ek inflimasie in my skielklier het en vir my antibiotika vorgeskryf asook ' n inflamatoriese plletjie. Ek onder vind dat ek die laaste twee dae bietjie sooibrand het wat nie normaalweg by my voor kom nie. Kan dit van die skieldklier wees dokter? Hoe gebeur so iets het ek dalk ' n tiepe van bakterieë  opgetel. Dit voel gedurig of ek seerties in my keel het want dit voel of ek nie iets afgeslug kry wat in my keel vassteek. Dankie vir Dokter se hulp

Reply to hannalie Engelbrecht

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement