advertisement
Question
Posted by: CC | 2011/01/26

Oorgewig

hi ek sukkel om gewig te verloor het al omtrent alles probeer is insulien weerstandig en het skuldklier probleme. Wat kan jy vir my aanbeveel om gewig te verloor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste CC
Dit is essensieel dat enige persoon wat aan insulienweerstandigheid ly, 'n geregistreerde dieetkundige moet spreek vir 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n lae-vet, lae-GI (GI = glisemiese indeks) dieet. Verder kan jy op klik ook op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees. Terwyl jy op die Webwerf is, klik ook op 'Food as Medicine' en 'Type 2 diabetes' om meer inligting te bekom. Onthou om ook meer aktief te word, soos om elke dag 30 min te gaan stap in die vars lug om jou metabolisme aan te spoor en jou suiker- en insulienvlakke te verlaag.
Maar spreek asb 'n geregistreerde dieetkundige so gou as moontlik.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/01/26

Beste CC
Dit is essensieel dat enige persoon wat aan insulienweerstandigheid ly, 'n geregistreerde dieetkundige moet spreek vir 'n individuele dieetvoorskrif. Besoek die Assosiasie vir Dieetkunde in SA se Webwerf by: www.dietetics.co.za en klik op 'Private Practising' om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Die dieetkundige sal jou help met 'n lae-vet, lae-GI (GI = glisemiese indeks) dieet. Verder kan jy op klik ook op 'DietnFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weight loss' en dan op 'The Glycaemic Index' om artikels oor hierdie onderwerp te lees. Terwyl jy op die Webwerf is, klik ook op 'Food as Medicine' en 'Type 2 diabetes' om meer inligting te bekom. Onthou om ook meer aktief te word, soos om elke dag 30 min te gaan stap in die vars lug om jou metabolisme aan te spoor en jou suiker- en insulienvlakke te verlaag.
Maar spreek asb 'n geregistreerde dieetkundige so gou as moontlik.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.