advertisement
Question
Posted by: Ellie | 2011/10/20

Oorbelle inskiet

Vanaf hoe jonk kan ek oorbelle laat inskiet vir my dogtertjie? Wat is die gevare indien sy te jonk is - bv. 3 maande of 6 maande? Of is dit beter as sy bietjie ouer is? Sal sy dan nie die oorbelle wil uittrek nie? bv. 2-3 jaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ellie

Daar is heelwat om te oorweeg voor jy jou dogtertjie se ore laat deur skiet. Verwys na die volgende artikel oor die moontlike kanse vir infeksie en die vorming van oormatige bindweefsel: http://www.emaxhealth.com/68/6298.html

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Ellie | 2011/10/21

Thank Dr. The medical information helped a lot. That is what I wanted.

Reply to Ellie
Posted by: Romany | 2011/10/20

Wag tot sy oud genoeg is om self saarvoor te vra. Dalk hou sy nie eers daarvan as sy oer is nie en wonder hoekom jy dit laat doen het.

Reply to Romany

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement