advertisement
Question
Posted by: Mariana | 2010/05/13

ooraktiewe skildklier

ek het ''n ooraktiewe skildklier My T3 en T4 is baie hoog ek drink op die oomblik neo-mercazole. My dokter het aanbeveel dat ek of die skildklier laat verwyder of vir aktiewe jodium bestraling gaan ek kry nie inligting oor die twee behandelings nie kan jy my dalk meer inligting gee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mariana
Kyk http://www.medicinenet.com/hyperthyroidism/page5.htm
Metimazole is soos Neomercazole
Medikasie word gebruik as dr dink jou hiperaktiewe klier word deur Graves siekte veroorsaak (teer geswelde klier agv outo immune siekte). Bestraling word gebruik vir nodules in die klier. Operasies word gebruik as daar 'n enkele nodule is of vermoed word daar is kankeragtigheid.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/05/13

Hallo Mariana
Kyk http://www.medicinenet.com/hyperthyroidism/page5.htm
Metimazole is soos Neomercazole
Medikasie word gebruik as dr dink jou hiperaktiewe klier word deur Graves siekte veroorsaak (teer geswelde klier agv outo immune siekte). Bestraling word gebruik vir nodules in die klier. Operasies word gebruik as daar 'n enkele nodule is of vermoed word daar is kankeragtigheid.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement