advertisement
Question
Posted by: Oor | 2009/04/13

Oor Pyn slegs in oggend

Hi Doc

Die laaste 2 weke as ek wakker word in die oggende is my keel redelik seer en my linker oor pyn so bietjie, 10 min na ek op gestaan het is die alles weg en ek voel niks seer deur die hele dag nie. Slegs as ek op staan vir daai paar minute. Wat kan dit wees ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Oor
Is jou neus snags toe? Jy haal dalk deur jou mond asem en dan droog jou keel uit en swel die eustachius buisie toe. Miskien is dit beter dat jou dokter tog net kyk in jou oor of jy nie dalk 'n sluimerende middeloorinfeksie het nie
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement