advertisement
Question
Posted by: worry | 2009-10-19

oor my suster marie

Sy is al amper 40 haar man rand haar baie aan sy het al hom toe gesluit maar trek dit weer trug en sy gaan weg vir 2 dae en gaan maar weer trug na hom sy het wel bewyse by haar dr dat hy haar aan rand sy wil weg kom van hom af maar sy verdien net 2000 n maand waar kan sy heen gaan niemand in family het plek vir haar nie en ek bly oor see .as sy weg loop km soek hy haar en rand die family ook aan dit gaan nou al so vir meer as 15 jaar is daar hulp vir haar waar kan sy n bly plekkie kry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDivorce support expert

My apology, but I do not speak Afrikaans. Sorry for the inconvenience.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement