advertisement
Question
Posted by: Carla | 2010/05/27

Oor

Is daar miskien ''n homopatiese middel wat kan help vir my babatjie (7 maande) se oor infeksie voor hy grommets moet kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Carla

Ek sal nie aanbeveel dat jy enige druppel op hierdie stadium in jou kleinding se oor gooi sonder dat 'n dokter dit aanbeveel het nie.
Die effektiwiteit van homeopatiese middels word dikwels betwyfel en omdat jou kleinding nof so jonk is, sal ek weereens aanbeveel dat jy net die instruksies van jou dokter volg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/05/28

Hi Carla

Ek sal nie aanbeveel dat jy enige druppel op hierdie stadium in jou kleinding se oor gooi sonder dat 'n dokter dit aanbeveel het nie.
Die effektiwiteit van homeopatiese middels word dikwels betwyfel en omdat jou kleinding nof so jonk is, sal ek weereens aanbeveel dat jy net die instruksies van jou dokter volg.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement