advertisement
Question
Posted by: junet vorster | 2010-03-07

oop seer aan voet/been

slegte bloedsomloop veroorsaak seer wat nie gesond wil word nie. baie pynlik. gedurig inflimasie. help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Junet Vorster

Dit is baie belangrik om 'n stase ulser korrek te behandel. Ek stel voor dat jy 'n algemene chirurg konsulteer om jou te evalueer en vas te stel wat die rede vir jou slegte bloedsomloop is. Indien daar infeksie is, moet dit met antibiotika behandel word en indien daar dooie weefsel teenwoordig is, sal dit chirurgies verwyder moet word.

Granuflex is 'n goeie produk om te gebruik. Dit help beslis om ulsers te genees. Die groot geheim is om die geaffekteerde been/voet vir 'n periode van 23 uur uit 24 uur van die dag te verhoog tot die vlak van die hart. Dit voorkom veneuse stuwing wat verder die weefsel beseer en genesing verhoed.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: burnie | 2010-03-19

Kan ''n mens dood gaan van lupus erythematosis discoid LE.

Dit is nog in die begin stadium op die rug en op die wang.

Hoe lank lewe mens met die siekte

Reply to burnie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement