advertisement
Question
Posted by: elmari | 2012/08/21

oogsiekte

My man vandag by oogarts. Het met foto swart kol op oogbol gekry. Gaan eers oor week oogspesialis sien. Nou is ons bekommerd. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elmari

Swart kolle op die retina kan 'n aanduiding wees van skade wat deur hoe bloeddruk aangerig is. Hoe bloeddruk tas die klein aartjies van die liggaam aan en 'n mens sien veral verandering van skade veroorsaak hoe bloeddruk in die oe. Moenie te bekommerd wees voor julle die oogspesialis gekonsulteer het nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: elmari | 2012/08/24

Baie dankie. Hy werk in die myn. N kollega gese hy het stof op die oog. Dr haal glo oog uit en spoel dit af.

Reply to elmari

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement