advertisement
Question
Posted by: chris | 2012/07/09

oogdruk

My vrou se oogdruk styg geweldig, 25 , sy was al by ''n oogkundige wat oogdruppels voorgeskryf het, wanneer sy die druppels ingooi verlig haar hoofpyn, maar sy kan slegs twee maal ''n dag die druppels gebruik.Sy gebruik ook geweldig baie pille om die pyn in toom te hou.Wat anders kan sy gebruik om die oogdruk te verminder.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Chris,

Dit is baie selde dat 'n hoe oogdruk hoofpyn veroorsaak - maar as die oogdruppels die hoofpyn verlig, dan moet daar 'n verwantskap wees. Vir die beste raad moet jou vrou asb weer die oogaarts raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2012/07/09

Beste Chris,

Dit is baie selde dat 'n hoe oogdruk hoofpyn veroorsaak - maar as die oogdruppels die hoofpyn verlig, dan moet daar 'n verwantskap wees. Vir die beste raad moet jou vrou asb weer die oogaarts raadpleeg.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement