advertisement
Question
Posted by: Johan Malherbe | 2011/05/06

Oog - watter dokter?

Hi Dr,

Toe ek kleiner was (omtrent so 10 of 12) is ek gedurende ''n kettie geveg (seuns dinge) met ''n bessie appel (klein appeltjie so groot soos ''n albaster) op die linker oog geskiet. Oog het bietjie opgeswel en later het daar ''n klien swart spikkel in my sig gedryf, wat vandag nog daar is. Dit het nooit gepla nie, nou nog eintlik nie... Onlangs (25 jaar later) het ek toevallig agtergekom ek sien eintlik baie sleg met die spesifiek oog! Ek het dit nog nooit regtig agtergekom nie, mens kyk mos altyd met beide oë  oop en ek sien perfek met beide oë  oop. Dit bekommer my nou geweldig, want as ek my " gesonde"  oog toemaak en probeer lees bv kan ek geen of baie swak letters (gewone 10 of 12 size font) uitmaak nie. Kan so ''n oog heelteml blind word?
Ek wil graag weet na wie moet ek eerste gaan om na my oog te kyk - dit klink seker nou baie stupid?! Ek verstaan dit moet ''n tipe persoon (arts) wees wat foto''s kan neem van die oog se retina, kyk na die lens ens ens.

Dankie,
Johan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Johan

Ek kan ongelukkig nie enige advies oor jou oog gee nie. Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n oog spesialis maak. Jou naaste hospitaal sal jou van kontak besonderhede kan voorsien.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement