advertisement
Question
Posted by: Tinka Weber | 2010/09/27

oog wat spring

My linkeroog spring daagliks. Wat kan die moontlike rede wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tinka
Dit is meestal maar ooreising van die oogspiertjies. Probeer iets soos 'n spierverslapper (Norflex) en sit 'n warm waslap op die oog om die spiere te ontspan. As jy baie rekenaar werk doen, maak 'n punt daarvan om nou en dan weg te kyk van die rekenaar.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Mad | 2010/10/04

Dit is iets waarmee ek ook soms sukkel,maar het al erens gelees dat dit ''n tekort aan Vit B is. Dit help nogal as ek dan Vit B aanvullings neem.

Reply to Mad
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/27

Hallo Tinka
Dit is meestal maar ooreising van die oogspiertjies. Probeer iets soos 'n spierverslapper (Norflex) en sit 'n warm waslap op die oog om die spiere te ontspan. As jy baie rekenaar werk doen, maak 'n punt daarvan om nou en dan weg te kyk van die rekenaar.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement