advertisement
Question
Posted by: Beatrice | 2008/09/30

OOG WAT SPRING

WAAROM SPRING MY OOG SO BAIE? Ek wil net weet of dit dalk met die volgende te doen het: ek woon op plattelandse dorpie. Het altyd in die dorp gewoon en het met ' n motor binne 3 minute by die werk gekom. Ek het ook ete ( van ' n uur ) huis toe gegaan. Het verhuis na ' n plaas ongeveer 13km buite dorp en ry van 8 sept af in dorp toe en gaan ook nie meer met ete nie bly maar by die werk. Ek wil weet of dit dalk daarvan kan wees dat my linkeroog so spring? Kan dit iets te doen hê  daarmee dat ek nou meer bedags na ' n rekenaar staar en dat ek nou meer konsentreer vir langer tye op die pad? Hulle werk ook aan die pad so daar is altyd padwerkers ens op die pad? Het dit iets daarmee te make??? My oog spring nou vir ongeveer 3 weke so op ' n daaglikse basis met tye...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Beatrice
Dit kan veroorsaak word deur oog moegheid ( die rekenaar kan 'n sondebok wees). Probeer 'n warm waslap op die oog en 'n spierverslapper ( pasop net dit kan mens vaak maak) Jy gaan dalk 'n voorskrif nodig hê van jou dokter daarvoor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Cathy | 2013/04/11

Raad asb. my ou was so paar maande terug in 'n motorfiets omgeluk. Nou spring sy linkeroog en pyne wat van die kant van sy oog na sy kop toe beweeg.

Reply to Cathy
Posted by: mariaan | 2009/02/10

kan u asb vir my per email laat weet wat se simptome mens ondervind in geval van ' n breintumor of breinkanker
baie dankie

Reply to mariaan
Posted by: Ja | 2008/10/01

Jy het nie dalk bietjie sinus nie?

Reply to Ja

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement