advertisement
Question
Posted by: CHANTELLE | 2011/03/31

OOG WAT " SPRING" 

Hi Dr.

Wat veroorsaak dat mens se oog " spring" ? Ek het hoofpyn en my oog spring nou al van verlede week af. Dit is erger as daar drukking is, bv as ek nies.

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Chantelle
'n Oog spring dikwels omdat die spiertjies om die oog in spasma gaan. Jy het dalk 'n nekspierspasma ook wat die hoofpyn veroorsaak. Laat jou dokter bietjie kyk want jy het dalk 'n spierverslapper nodig. Sit 'n warm waslap op die area om die spiertjie te ontspan.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Chantelle | 2011/04/01

Ek het in Januarie my 6de nekfusie gehad. Definitef nekspierspasma. Kan die oog deel uitmaak van die spasma in my nek?

Reply to Chantelle
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/31

Hallo Chantelle
'n Oog spring dikwels omdat die spiertjies om die oog in spasma gaan. Jy het dalk 'n nekspierspasma ook wat die hoofpyn veroorsaak. Laat jou dokter bietjie kyk want jy het dalk 'n spierverslapper nodig. Sit 'n warm waslap op die area om die spiertjie te ontspan.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement