advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/08/20

Oog vervolg

Dokter, so ' n rukkie terug het ek raad gevra vir die volgende (Dr Anrich het voorgestel dis Glukoom, maar dit is beslis nie die geval nie):

vir die afgelope paar weke sien ek ' n helder blink zigzag lyn. Dit begin hoog bo en is klein (regs) en in ' n kwessie van ' n half uur skuif dit af na lings onder en word grootter, tot dit uit my visie uit verdwyn. Dit klink baie weird en dit gebeur omtrent 1 keer ' n week, net vir ' n half uur en dan gaan dit vanself weg, maar dis daar (albei oe) en selfs as ek my oe toe maak sien ek dit nogsteeds. Dit gebeur in die dag of nag. Het nie te doen met iets wat ek eet nie. Vanoggend, oppad werk toe en dit is moeilik om dan te sien as ek bestuur.

Iets wat bykomend gekom het: ek sukkel deesdae erg met hoofpyne (het nie sinus nie) en ' n " fladdering"  in my kop - agter. Net vir ' n paar sekondes.

Ek was nog nie by ' n dokter nie, want dit is te weird en my dokters sal dalk nie verstaan nie. Dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Jy moet asb so gou moontlik vir jou GP vra om jou by 'n oogarts te kry vir 'n evaluasie - hierdie weerligstrale of "flashes" kan 'n teken wees dat daar iets is wat aan jou retina trek - dit kan retinale skeure of loslating voorafgaan. As jou retina skeur of lostrek verloor jy sig in die oog! Dit kan ook 'n raar tipe optalmiese migraine wees maar mens moet liewer sekermaak voor jy visie verloor. (As dit lyk of daar 'n gordyn voor jou oog afgaan is die retina klaar losgetrek of geskeur - dit is 'n NOOD geval en jy moet 'n oogarts binne die volgende paar uur sien om te probeer om jou visie te red)
sien http://www.nei.nih.gov/health/retinaldetach/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anita | 2014/04/11

Ek wil iets hoor. Ek het magilere oog degnerasie en loslating van die retina.die laaste paar maande het ek dubbele sig in my oog as ek na maan kyk dan da nie net een nie maar sommer 3 of 4. Wat veroorsaak dit en hoe kan mens dit regstel. Met meds of glad nie. Ek blind regter en gebruik net die een oog so vir my is dit nogal erenstig. Ek kan nie eers lekker lees nie. Hoor u kan my email asb a.pieters.1974@gmail.com. Dankie baie.

Reply to Anita

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement