advertisement
Question
Posted by: Ada | 2010/10/20

Oog verkalking

More dr, Die oogspesialis sê  ek het oogverkalking agter my oë  en sal nou permanent bril moet dra waar ek voorheen slegs leesbril gedra het. My oë  het skielik verswak.
Wat kan `n mens gebruik om die verkalking te verhoed of te verminder?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ada
Het hy gesê waar die verkalking is? In die lens of in die retina van die oog? Verkalking is baie keer 'n gevolg van letsels van vorige infeksies, inflammasies of beserings en kan nie regtig voorkom word nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/20

Hallo Ada
Het hy gesê waar die verkalking is? In die lens of in die retina van die oog? Verkalking is baie keer 'n gevolg van letsels van vorige infeksies, inflammasies of beserings en kan nie regtig voorkom word nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement