advertisement
Question
Posted by: SAM | 2011-09-07

OOG PROBLEME

Hi Dok Ek is baie bekommerd oor my oë . Die laaste 2 maande
kan ek letterlik nie my oë  soggens oopkry nie. Dit is eenvoudig
baie droog. My oë  is ook baie rooi. Ek gebruik tans ''n " tear gel" 
Al gooi ek dit die laaste ding saans in my oë  bly die probleem
dieselfde. Ek werk baie op die rekenaar en gebruik ook Premelle.
Ek wil net weet of die medikasie daartoe kan bydrae? Laat weet
my asb ek is raadop!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

SAM

Premelle kan droogheid van die oe veroorsaak en ek stel voor dat jy Tears Naturale oogdruppels gebruik. Hierdie produk is veilig en kan so gereeld as nodige gebruik word.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement