advertisement
Question
Posted by: Ang | 2011-05-08

Oog Infeksie

Ek het onlangs oog infeksie opgedoen. Doc het vir my Tobradex voorgeskryf maar my ooglid jeuk nadat ek dit begin gebruik en dit is een van die Newe Effekte. My neus het ook vanoggend begin bloei. Moe ek aangaan met die oogdruppels?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ang

Ek stel voor dat jy jou dokter herkonsulteer en hom verwittig van die nuwe verwikkeling. Jou dokter kan 'n alternatiewe antibiotiese oogdruppel of salf voorskryf.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-03-13

Infeksie in oog baie opgeswel. Pyn baie het begin met antibiotika en druppels. Is die pyn normaal?

Reply to Anonymous
Posted by: men Steyn | 2016-03-13

Ek hetverg infeksie in my oog baie opgeswel. Is dit normasl dat dit so pyn Het vandag begin met druppels en antibiotika

Reply to men Steyn
Posted by: Anonymous | 2013-12-31

Goeie Dag My regter oog is al vir 4 dae opgeswel, saterdag en sondag was hy so opgeswel en was pot blou. bdie lid van my oog het eers begin jik. nou voel dit of my linker oog ook begin. eenige voorstelle vi my asb

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement