advertisement
Question
Posted by: NH | 2012/01/25

Oog en voorkop wat swel

Soek graag ''n bietjie raad.

Vir omtrent 3 keer in die laaste maand het ek ''n voorkop wat swel en dan volgende my oog wat swel. Ek was gister by die dr omdat my oog heeltemal toegeswel was. Hy het dit toegeskryf as ''n algehele allergie, maar kan dit presies dieselfde voorkom en hoekom elke eers die dik voorkop. Iemand het gese ek moet my oe ook laat uitcheck, is dit nodig?

Groete
xxNHxx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

NH

Dit is moontlik dat jou simptome weens 'n allergiese reaksie is, maar sonbrand, sinusitis, migraine, gereelde wrywing ens. is ook moontlike oorsake. Ek dink dat die algemeenste moontlike oorsaak wat 'n allergiese reaksie is, eers behandel word en indien dit geen verbetering bring nie, moet jy jou dokter herkonsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement