advertisement
Question
Posted by: Annlene | 2010/03/09

Oog

My oog ''spring'' nou al vir meer as ''n maand. Wat is die oorsaak en wat kan ek daaraan doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annlene
Dis baie keer agv stress op die spiere - probeer 'n spierverslapper soos Norflex en 'n warm waslap op die oog om die spier te ontspan. Doen jy baie rekenaar werk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annlene | 2010/03/11

Hello Dr Bets

Dankie vir die reply
Ja, ek doen sedert die einde van verlede jaar baie meer rekenaar werk as van tevore....
Dit is presies dieslefde spiertjie onder die regter oog wat op presies dieselfde plek rondspring. Dit hou sporadies op vir ''n paar minute en dan begin dit weer. Dit is so irriterend, dit voel my die hele wereld kan sien hoe trek my oog saamtrek

Wat van n botox druppel in die spiertjie?

Reply to Annlene
Posted by: cyberdoc | 2010/03/09

Hallo Annlene
Dis baie keer agv stress op die spiere - probeer 'n spierverslapper soos Norflex en 'n warm waslap op die oog om die spier te ontspan. Doen jy baie rekenaar werk?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement