advertisement
Question
Posted by: Nadine | 2008/09/01

Onverklaarbare bloeding


Vir die afgelope week het ek rooierige-bruin bloederige merke gesien in my onderklere. Dis nie maandstonde nie en ek' s nie seksueel aktief nie. Ek het ook abdominale pyn, maar gebruik ' Ulsanic'  en Nexium/Omeprazole daarvoor al vir ' n paar jaar. Die medikasie beheer die pyn, maar verdoof dit nie heeltemal nie. Ek het ' n ' kamera'  gesluk omtrent ' n jaar terug, maar daar was geen teken van ' n maagseer nie. Ek' s ook getoets vir bakteriee in my maag. Ek is 18 en het hierdie jaar universitiet begin. Stres is ' n groot faktor n ons familie. Ek wil nie weer dokter toe gaan net om te hoor daar' s ' niks'  fout nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nadine

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die beskrywing van die merke in jou onderklere, klink soos wat ons "spotting" noem. Dit is 'n normale afskeiding tussen periodes en is algemeen in jong dames. Om dit te beheer, kan jy 'n voorbehoed middel gebruik.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement