advertisement
Question
Posted by: Lila | 2010/08/02

Ontwurming

Dr my seuntjie van 2.5 jr het die laaste ruk aanmekaar maagpyn. Sy Peadiater het stoelgang en urienmonsters ontleed wat normaal was. Hy was op 3 dag antibiotika asook Flagyl vir 5 dae en Mycostatin vir 5 dae. Die pyn is beter, maar kla nog. Die dr het toe voorgestel ek moet 20ml Zentel gee vir ingeval wurms teenwoordig is. Hy het net aan die stroop geproe en gese dis sleg, toe het ek die res in sy melk gegooi, weer geproe en gese sleg. So nou weet ek nie hoeveel hy wel ingekry het nie. Wat kan ek nou doen? Hoe lank moet ek wag voor ek weer ontwurming meds kan gee? Kan hy oordoseer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lila
As hy nie infeksie het nie, moet mens dalk kyk of daar nie iets is wat hom stress nie ( boelies by die skool, 'n ontstellende ervaring) of 'n allergie (melk, koring is algemeen). Kinders kan ook maagpyn kry van mangelonsteking en in raar gevalle van maagsere.
Sien ook http://www.kidsgrowth.com/resources/articledetail.cfm?id=35
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/03

Hallo Lila
As hy nie infeksie het nie, moet mens dalk kyk of daar nie iets is wat hom stress nie ( boelies by die skool, 'n ontstellende ervaring) of 'n allergie (melk, koring is algemeen). Kinders kan ook maagpyn kry van mangelonsteking en in raar gevalle van maagsere.
Sien ook http://www.kidsgrowth.com/resources/articledetail.cfm?id=35
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement