advertisement
Question
Posted by: Adel | 2010/10/14

Ontbyt

Hi Dok,
Kan ek opgekookte groente met yogurt eet vir ontbyt om meer vesel in te kry of moet mens by ontbytgrane bly vir ontbyt.
Geseende dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Adel
Daar is geen rede hoekom jy nie gekookte groente en jogurt vir ontbyt kan eet nie. Baie mense in ander lande soos in die Midde-Ooste eet sulke kosse vir ontbyt. Groente sal egter nie vir jou heeltemal so veel vesel verskaf as ontbytgrane soos All-Bran nie. All-Bran bevat tot 35 g vesel per 100g, terwyl soetpatats in die skil gekook net ongeveer 3 g vesel per 100g bevat. Indien jy jou veselinname moet hoog hou om toestande soos hardlywigheid te bekamp, dan moet jy miskien 1 eetlepel koringsemels oor jou groente sprinkel as jy die soggens eet. Koop die koringsemels by 'n gesondheidswinkel of die meeste supermarkte.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: VariPrize | 2011/02/13

Reply to VariPrize
Posted by: Kawanneriakam | 2011/02/06

Reply to Kawanneriakam
Posted by: Randell Shriner | 2011/01/25

Reply to Randell Shriner
Posted by: DietDoc | 2010/10/14

Beste Adel
Daar is geen rede hoekom jy nie gekookte groente en jogurt vir ontbyt kan eet nie. Baie mense in ander lande soos in die Midde-Ooste eet sulke kosse vir ontbyt. Groente sal egter nie vir jou heeltemal so veel vesel verskaf as ontbytgrane soos All-Bran nie. All-Bran bevat tot 35 g vesel per 100g, terwyl soetpatats in die skil gekook net ongeveer 3 g vesel per 100g bevat. Indien jy jou veselinname moet hoog hou om toestande soos hardlywigheid te bekamp, dan moet jy miskien 1 eetlepel koringsemels oor jou groente sprinkel as jy die soggens eet. Koop die koringsemels by 'n gesondheidswinkel of die meeste supermarkte.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.