advertisement
Question
Posted by: ss | 2008-12-12

ontbyt

is dit waar dat jou liggaam in " starvation mode"  gaan as jy nie baie vroeg ontbyt eet nie. Ek kom eers soms 10.30 by ontbyt uit...is dit sleg vir my??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste SS
Jou liggaam sal effens uitgehonger wees as jy van sê 19:00 die vorige aand tot 10:30 die volgende oggend niks eet nie. Dit sal beteken dat jou bloedsuikervlakke baie laag sal wees en jy dus nie so goed sal kan funksioneer nie. Daar is egter geen reël wat sê dat 'n mens ontbyt moet vroeg eet nie. Die algemene reël is "Eet 'n maaltyd in die oggend", dus kan jy wel eers jou ontbyt om 10:30 nuttig, tensy jy begin voel dat jy nie helder kan dink nie, of moeg voel of stadiger reageer. Dan sal ek aanraai dat jy wel vroeër ontbyt behoort te eet.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Zexeon | 2008-12-13

Jou liggaam behoort nie in starvation mode te gaan indien jy ten minste 4200kj (volgens L. Delport) per dag inneem nie alhoewel die WHO se kj inname bietjie minder is, sodra jy eet het ek gelees spring jou metabolisme in werking andersins loop dit net in eie woorde gestel.....
Wimpy ontbyt klink lekker as jy net die lewer uitsny persoonlik dink ek om organe te eet is nie goed vir kolestrol so geniet dit ek sal volgende jaar eerder ' n Fe aanvulling drink (I' m so dead by matter of speaking maar bietjie anemie het .........

Reply to Zexeon
Posted by: Like it | 2008-12-12

Ag nee, moenie so se nie! Ek hou van my Saterdae ontbyt so daardie tyd. Soms weer op ' n Saterdagaand.
Lewer, spek, worsies, 2 sunny side up eiers, rooster brood en bake beans. Gelukkig is more weer Saterdag!

Reply to Like it

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement