advertisement
Question
Posted by: cindy meyer | 2012/03/14

onseker van swangerskap

maag word groot, voel lewe, menstruasie gereeld dkter se dis oorgans jare ek 25

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I don't understand your qustion but do a pregnancy test if you think you may be pregnant.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: engeltjie | 2012/03/26

HI ALMAL EK HET N VRAAG WONDER OP U MY KAN HELP. EK HET TERWYL EK OP MY MAANDSIKLUS WAS HET EK SAAM N OU GESLAAP EK MOES DIE SONDAG OPGEHOU MAAR EK HET DI VRYHEID OPGEHOU. DIT WAS DIE WOENSDAG EN DAAI SONDAG HET EK AS EK OPSTAAN EN BEWEEG HET DAAR GOED UIT GEKOM. ONS HET WEER SAAM GESLAAP NET NADAT EK KLA IS EN DAAI SPERM HET DADELIK UIT GEKOM. KAN EK SWANGER WEES?

Reply to engeltjie
Posted by: gynaedoc | 2012/03/18

I don't understand your qustion but do a pregnancy test if you think you may be pregnant.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Jen | 2012/03/14

Hi Cindy Meyer,

Ek stem saam met Annie, gaan asb vir ''n bloed toets!

Hou ons op hoogte asb!

Reply to Jen
Posted by: Annie | 2012/03/14

het jy al n bloedtoets gedoen?

of n ander dokter se opinie gekry?

Ek het lewe gevoel op 17 weke (om en by 4 maande) - voel jy vlinders of skop die baba?

Dit is moontlik om gereelde bloeding te kry tydens swangerskap. Gewoonlik minder as n normale menstruasie. Dis normaal op 4 weke en minder algemeen in die maande daarna.

Dit kan egter ook n skyn swangerskap wees - waar mens so graag wil swanger wees dat jou liggam die hormone afskei al is jy nie regtig swanger nie.

Ek dink regtig jy moet n dokter/bloedbank vra om n bloedtoets te doen. Dan sal jy verseker kan weet.
Hou ons op hoogte asb?

Reply to Annie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement