advertisement
Question
Posted by: rita | 2012/08/20

onoplosbare steke

Kan u asb vir my se. Ek het n maand gelede n ambei operasie gehad. Die steke sal volgens die dr self uitval. Dit krap my en maak my seer. So dat dit bloei. Dit is so dik dat jy tiervis daarmee kan vang. Asb hoe gaan ek die goed uit kry. My man het na die dr probeer maar die pyn is iets ongeloofliks. Is daar iets wat ek kan aansmeer wat die steke kan oplos?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rita

Ongelukkig is daar geen room wat die steke sal oplos nie. Konsulteer jou huisdokter vir 'n ondersoek en verwydering van die steke.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement