advertisement
Question
Posted by: Annie | 2012/03/12

ongereelde menstruasie

Hi dok.
Ek is 33 jaar oud. My menstruasie was altyd (ouderdom 13-27) so tyssen 27 en 30 dae uitmekaar, toe was ek ongeveer 6 jaar op die pil eers (triphasel later minesse) en ek was presies 28 dae (soms n halwe dag laat of vroeg. Dit het aangehou ook nadat ek die pil gelos het. Ek het swanger geraak (8 maande na ek pil gelos het) 2 jaar gelede, tydens borsvoeding op die pil was my periode elke twee weke. Ek het die pil gelos 6 maande na baba se geboorte (n jaar gelede) en aanvanklik was ek terug op 28 dae. Die laaste ongeveer 5 maande wissel dit tussen 24 en 28 dae.

Is daar iets om oor bekommerd te wees dat dit skielik weer wissel? En omdat my periode nou korter is.
Ek wil baie graag weer swanger raak. Is korter periodes rede om te glo ek gaan sukkel?

Voor ek op die pil was was maandstondes baie pynlik. Krampe op my maag maar ook pyne in my bene. Laas maand was die eerste keer vandat ek die pil jare gelede die eerste keer gedrink het dat ek weer pyn gevoel het met menstruasie.
Is dit iets om oor bekommerd te wees? Of beteken dit net dat my hormone weer " normaal"  word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is normal for cycles to change with time. Yours are still within normal limits and do no suggest that there should any problem with falling pregnant. Pain on the first day of the period is not a reason for concern.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Magda | 2012/05/16

My DOGTER IS 17 JAAR EN ONGEREELD MOET EK BEKOMMERD WEES

Reply to Magda
Posted by: Magda | 2012/05/16

My DOGTER IS 17 JAAR EN ONGEREELD MOET EK BEKOMMERD WEES

Reply to Magda
Posted by: AT lensink | 2012/03/26

My dogter het n vroee miskraam gehad , net nadat sy met die pil opgehou het. Hulle het toe daarna haar op estrogeenbehandeling gesit , omdat haar hormone baie deurmekaar was. Nou so 2 maande later menstrureer sy elke 2 weke. is dit iets om bekommerd oor te wees en kan die estrogeenbehandeling gevaarlik wees vir haar. Wat is haar kanse om swanger te word , terwyl sy die behandeling kry en haar siklusse so verskil?

Reply to AT lensink
Posted by: gynaedoc | 2012/03/15

It is normal for cycles to change with time. Yours are still within normal limits and do no suggest that there should any problem with falling pregnant. Pain on the first day of the period is not a reason for concern.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement