advertisement
Question
Posted by: LC | 2009/09/28

ONGEREELDE MENSTRUASIE

Ek is tans besig om my 2 jarige dogtertjie te speen van die bors, maar die laaste ruk het ek hewige ongereelde menstruasie. Dan menstrueer ek so vreeslik en baie en dit is seer en dan hou dit ' n week op en dan gebeur dit weer. Ek is tans steeds op Microval en as ek heeltemal opgehou borsvoed het dan sal ek graag oor wil gaan na ' n ander pil wat my sal help vir my vel ook. Wat sal die probleem wees vir die menstruasie en ook watter pil beveel u aan. Dankie vir u hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The irreguar bleeding is probbaly related to the Microval. You could try Yasmin when you have stopped breastfeeding. This should regulate your periods and help with acne.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/11/16

hello ek sukkel al van jong meisi af met my menstruasie , ek was op die pil oor ek baie probleme het en was gediagnoseer met endomitriose... ekt swanger geraak n groot wonder werk en na haar geboorte sukkel ek en is altyd laat, ekt die pil gelos omrede ek erg megrains kry.. as ek oveleer het ek baie pym em wanneer ek ,emstriheer mog erger, ek soek dringend raad asb

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement