advertisement
Question
Posted by: MANDARYN | 2009-02-03

ONGEREELDE MENSTRUASIE

EK HET DIE 25 STE NOV 2008 BEGIN MENSTRUEER TOT DIE 6 DE DESEMBER,DIT WAS BAIE ERG VIR SO 4 DAE EN DAARNA ' N BLOEDERIGE AFSKEIDING,MOES LILLETS GEBRUIK(NORMAALWEG DUUR MY PERIODE NET OMTRENT 5 DAE),DAARNA WAS MY BORSTE VIR ' N PAAR DAE SEER EN TOE HET EK VIR SO TWEE DAE ' N AFSKEIDING GEHAD,DIE 30 STE DESEMBER WEER BEGIN,DIT WAS BAIE ERG(DIT BELEMMER TOT MY KLERE) MET KLONTE EN PYN,VANDAG IS DIT DIE 3 DE FEBRUARIE,MY BORSTE IS SO SEER,VOEL SO GEIRRITEERD,OPGESWEL,LAE RUGPYN MAAR HET NOG NIE BEGIN MENSTRUEER NIE.MY SILKUS IS HEELTEMAL
DEURMEKAAR.
EK IS 47...WAT KAN DIT VEROORSAAK?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It may be that this is hormonal and the start of menopause, but there are several other causes, such as fibroids which need to be excluded, so see your gynaecologist.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Su-Mari | 2016-08-08

Ek was in 2011 in teater toe want ek het gedog ek het enmetriose, toe is dit al die tyd my blindederm wat vergroeings gemaak het. Na dit het ek aanhou menstrueer en dr toe gegaan en pille gekry om bloeding te stop en niks het gewerk nie, toe begin hulle my die depo spuit elke 3de maand vir 4 jaar en toe stop die bloeding. Maar is 2 jaar terug gediagnoseer met asherman sindroom toe begin ek depo los. So 4 maande terug is ek weer gediagnoseer met n hoe prolaktienvlak met die tumor op die brein. Drink Bromocriptine daarvoor en vandat ek dit drink het ek begin menstrueer en hou nie op nie. Die internis het pille gegee om bloeding te stop, toe stop bloeding maar toe ek klaar is met pille toe begin bloeding weer. Gaan kliniek om depo weer te kry. Hulle weier om te gee en gee my voorbehoedpil en se bloeding sal stop, maar nee. Bloeding hou nogsteeds aan met die voorbehoedpil. Soek raad asb. Baie dankie

Reply to Su-Mari
Posted by: Anonymous | 2009-05-04

3Months after my son birth i have not seen my menstruation. What can i use ?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement