advertisement
Question
Posted by: yollie7 | 2009/02/12

ongemaklike pyn

hi dokter, ek het hierdie ongemaklike pyn en dit pla my nou al vir vier dae, dit is net onder my borsbeen, ek het eers gedink dit is n wind maar niks gebeur nie, nou bly dit ongemaklik seer, sommige van my vriende dink dat dit dalk ' n breuk kan wees, of spanning of self stres wat dink jy help asb, moet ek dalk ' n dokter gaan sien ???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Yollie7
As jy dalk sooibrand het en winde opbring of 'n vol gevoel op die krop van jou maag het, kan dit 'n hiatus hernia (diafragmabreuk) wees , maagseer sal 'n branderige pyn gee wat deurgaan na jou rug toe - erger met etes, 'n spasma in jou slukderm kan 'n aanhoudende kramperige pyn in jou bors veroorsaak. As dit so lank aanhou moet jy dalk liewer dat jou dokter kyk
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: sarina | 2015/04/30

goeie more, ek het al vir 4 dae aan een hoof pyn pyn ini agter kop tot in my nek en voor. ek het al baie pille gedrink maar dit help nie. soms kan ek nie eens eet nie van al die pyn. ek voel so vol op my krop ek weet nie wat dit is nie. my oe gaan al oor mekaar van pyn. help asb.

Reply to sarina
Posted by: chantele | 2015/01/31

Hi dr wat kan dit wees van gister af pyn my maag aan die onder kant daar is geen krampe nie net pyn

Reply to chantele
Posted by: dolla | 2014/12/30

Goeie more*** Ek is al vir 4 dae wat ek so pap voel (energieloos) , my kop pyn aanhoudend en sit met n maaag wat so erg pyn dis soos hongerpyne net x4!!!!! Dit kramp en steek baie aan die linkerkant! Maag is erg loperig! Wat kant dit wees? Asb

Reply to dolla
Posted by: riekie | 2009/03/30

goeie dag dokter -
ek het longonsteking gehad januarie en was in hospitaal vir 4 dae - ek het nou weer die pyn in die middel van my bors - maar dit voel soos die been van bors wat pyn kan nie daarop druk nie - het voorheen een nag wakker geword met die verskilike pyn in bors - kan u dalk ' n idee gee wat dit kan wees of moet ek maar liewer weer die internis gaan sien

Reply to riekie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement