advertisement
Question
Posted by: SP | 2009/07/16

Ongemaklik

Dr, ek is baie jammer oor hierdie ongemaklike vraag maar kan dr vir my sê  wat dit beteken of kan beteken as jou stoelgang meer geel as bruin is? Dit lyk bruin in die toilet maar wanneer ek my afvee is dit amper liggeel?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SP
Stoelgang kleur kan wissel van liggeel tot donkerbruin, selfs groen, afhangend van wat jy eet en wat se aanvullings jy neem. As dit nie loperig is, sleg ruik nie en nie gepaard gaan met ander simptome soos geelsug, maagpyn, naarheid ens nie, is dit waarskynlik nie iets om oor te bekommer nie.' Die geel/bruin word veroorsaak deur gal pigmente wat deur die derm uitgeskei word.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: raiQ | 2013/11/16

As ek eet of sap drnk dan vul ek ongemaklik en my mag will nie sooo l??? Gaanie wat kn die probleem wees !!*

Reply to raiQ
Posted by: Johan | 2009/07/16

Ek dink dit het baie te doen met wat jy eet.
Of medisyne wat jy drink.
myne wissel ook maar. soms is dit " groen" .
Dink nie jy moet bekommerd wees nie

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement