advertisement
Question
Posted by: Magda | 2011/01/10

Ongemak

Hallo Dr,
Dr die afgelope twee maande as ek sit dan begin my boude so dooie gevoel kry en dan begin dit soos naalde en spelde steek en is seer dan kan ek nie lekker sit nie dan kryp die gevoel so teen my sye op.. Ek is Diabetis 2 en het RA en my hande en voete voel ook snaaks veral my regterhand, ek sien die Internis eers weer Maart maand. Baie Dankie
Groete
Magda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Magda
Jy mag dalk 'n discus in jou lae rug hê wat geskuif is en teen jou been senuwees druk - dis gewoonlik hier by die lumbale werwel nommer 3 rond. Laat jou dokter kyk want daar moet dalk 'n x/straal of scan gedoen word om te sien of jy 'n ortopeed moet sien. Die gevoel in die hande kan perifere neuropatie van die diabetes wees - die suiker tas die hande en voete se senuwees aan. Probeer vit B kompleks aanvulling daarvoor?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Petra Moolman | 2011/02/08

My skoondogter is gedianoseer met bogenoemde siekte en het ek net gewonder hoe gevaarlik dit is en of dit behandelbaar is?
Verneem graag van u.

Reply to Petra Moolman
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/11

Hallo Magda
Jy mag dalk 'n discus in jou lae rug hê wat geskuif is en teen jou been senuwees druk - dis gewoonlik hier by die lumbale werwel nommer 3 rond. Laat jou dokter kyk want daar moet dalk 'n x/straal of scan gedoen word om te sien of jy 'n ortopeed moet sien. Die gevoel in die hande kan perifere neuropatie van die diabetes wees - die suiker tas die hande en voete se senuwees aan. Probeer vit B kompleks aanvulling daarvoor?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement