advertisement
Question
Posted by: Charmaine | 2010/11/11

ongebalanseerde gevoel en gedurige sterretjies voor oe

My vriendin is 49 en het die bogenoemde simptome sy se daar''s niks verkeer met haar bloeddruk nie maar sy voel somtyds naar en duiselrig kan u dalk help asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Charmaine
'n balansversteuring word dikwels veroorsaak deur 'n middeloor probleem soos vestibulitis. Lig flikkers kan ook 'n simptoom wees van 'n probleem met bloed toevloei na die oog of migraine. Ek stel voor dat sy eerder haar dokter sien want verdere toetse mag nodig wees.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: M | 2016/01/14

Hi ek is 52 en sien wel sleg maar seder so 2 maande gelede lyk dit gedurig of daar newels voor my oë is. Dis soos iemand wat sterretjies sien, net nie heeltemaal so erg nie. Ek sukkel veral om die syfers te sien. Help asb

Reply to M
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/11

Hallo Charmaine
'n balansversteuring word dikwels veroorsaak deur 'n middeloor probleem soos vestibulitis. Lig flikkers kan ook 'n simptoom wees van 'n probleem met bloed toevloei na die oog of migraine. Ek stel voor dat sy eerder haar dokter sien want verdere toetse mag nodig wees.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement