advertisement
Question
Posted by: AD | 2008/11/25

One big eye and one small eye

My seun van 6 jaar se een oog het hierdie week begin " klein"  lyk. Hy het op die ouderdom van 1 jaar ' n sist op die spesifieke oog gehad wat hulle verwyder het, maar ' n mens kon die sist duidelik sien wat nie nou die geval is nie. Hy is baie geneig tot allergie kan dit veroorsaak dat sy een oog swel en dus kleiner lyk as die ander een. Hoeveel tyd moet ek gee vir dit om beter te word voordat ek hom by ' n dokter kry? (Hy se dat dit glad nie brand of jeuk nie) Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AD
Laat jou dokter so gou moontlik kyk - dit kan wees dat die een oog geswelde ooglede het, maar dit mag ook wees dat iets agter die "groter" oog groei, of dat hy skildklier probleme het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement