advertisement
Question
Posted by: al | 2010/12/08

onderhoud

My man se kinders bly by ons. Sy ex is veronderstel om onderhoud betaal. Die hofbevel wys sy moet 800 ''n maand betaal maar sy betaal net 500 per kind. Dit is al wat sy bydra. Sy het verhuis 1000km van ons af en verwag nou van ons om die kinders die vakansie by haar te kry of terug. Wie se verantwoordelikheid is die geld vir die vakansies? Sy sê  ons het twee salarisse en sy een. Ek het net gese dat ek nie verantwoordelik is vir die kinders se onderhoud nie. Ek kan help waar ek kan, maar dit is tussen die biologiese ouers.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

Ek sou voorstel julle nader die onderhoudshof en verkry 'n bevel teen haar vir die kort betalings op die onderhoud en dat julle daarop aandring dat sy die kinders se vervoerkoste moet betaal, uit die aard van die saak is dit sy wat getrek het en nie julle nie en derhalwe moes sy daaraan gedink het voor sy getrek het. Om te verwag dat dit op julle koste moet wees is onregverdig, nog te meer is haar argument t.a.v julle 2 salarisse ongegrond.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrhamas and Gross
Bertus@familylaws.co.za
www.divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Nelda | 2015/12/09

My man se eksvrou en haar nuwe man hou vir 'n maand in Mauritius vakansie. Sy seun (14) bly vir die volle maand by ons, maar die eksvrou verwag die volle onderhoud. Is my man verplig om dit te betaal, aangesien dit mos 'n dubbele uitgawe is as ons vir die eksvrou onderhoud moet betaal en die seun vir 'n maand moet onderhoud. Sy het geen bydra ten opsigte van sakgeld of enige iets gemaak vir die tydperk wat hulle weg is nie.

Reply to Nelda
Posted by: family law expert | 2010/12/08

Ek sou voorstel julle nader die onderhoudshof en verkry 'n bevel teen haar vir die kort betalings op die onderhoud en dat julle daarop aandring dat sy die kinders se vervoerkoste moet betaal, uit die aard van die saak is dit sy wat getrek het en nie julle nie en derhalwe moes sy daaraan gedink het voor sy getrek het. Om te verwag dat dit op julle koste moet wees is onregverdig, nog te meer is haar argument t.a.v julle 2 salarisse ongegrond.

Bertus Preller
Family Law Attorney
Abrhamas and Gross
Bertus@familylaws.co.za
www.divorceattorney.co.za

Reply to family law expert | 1 comment (hide)
Posted by: Nelda | 2015/12/09

My man se eksvrou en haar nuwe man hou vir 'n maand in Mauritius vakansie. Sy seun (14) bly vir die volle maand by ons, maar die eksvrou verwag die volle onderhoud. Is my man verplig om dit te betaal, aangesien dit mos 'n dubbele uitgawe is as ons vir die eksvrou onderhoud moet betaal en die seun vir 'n maand moet onderhou. Sy het geen bydra ten opsigte van sakgeld of enige iets gemaak vir die tydperk (maand en 3 dae) wat hulle weg is nie.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement