advertisement
Question
Posted by: Stiaan | 2010/05/29

Onderhoud

Is dit verpligtend om steeds onderhoud te betaal vir my dogter vn 21. Sy studeer op Kollege. Ek kan dit nie bekostig nie en die ma ook nie. Kan ek vra dat sy ophou studeer en gaan werk soek? Sy het matriek gemaak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageFamily law expert

'n Kind wat nog nie self onderhoudend is nie, is steeds geregtig op onderhoud en kan dit van haar ouers eis. Sy sal egter moet aantoon dat sy wel pogings aangewend het om 'n inkomste te verdien. Indien julle dit werklik nie kan bekostig nie, sal 'n hof julle nie gebonde hou aan julle nalate om te betaal nie, julle moet dit egter met haar bespreek en werklik poog om alternatiewe opsies in plek te stel.

Answered by:
Bertus Preller - Family Law Attorney
KWJ Inc - Cape Town
http://www.divorceattorney.co.za
info@divorceattorney.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: family law expert | 2010/05/29

'n Kind wat nog nie self onderhoudend is nie, is steeds geregtig op onderhoud en kan dit van haar ouers eis. Sy sal egter moet aantoon dat sy wel pogings aangewend het om 'n inkomste te verdien. Indien julle dit werklik nie kan bekostig nie, sal 'n hof julle nie gebonde hou aan julle nalate om te betaal nie, julle moet dit egter met haar bespreek en werklik poog om alternatiewe opsies in plek te stel.

Answered by:
Bertus Preller - Family Law Attorney
KWJ Inc - Cape Town
http://www.divorceattorney.co.za
info@divorceattorney.co.za

Reply to family law expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement