advertisement
Question
Posted by: Me | 2010-02-01

Onderaktiewe Skildklier - soek meer info

Hi, ek is gediagnoseer met ' n onderaktiewe skildklier, gee vir my bietjie meer raad soos of ek my eetgewoontes moet verander en hoe ek dit moet hanteer? En dan wil ek ook weet hoekom raak dit onaktief? Ek gaan nou begin met die medikasie vir dit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Me
Jou eetgewoontes beinvloed nie jou skildklier nie, behalwe as jy te min jodium inkry. Die onderaktiwiteit word baie keer deur 'n virusinfeksie of 'n outo immuun reaksie veroorsaak, maar kan ook deur beserings, bestraling of medisyne veroorsaak word. Sien http://www.emedicinehealth.com/hypothyroidism/page2_em.htm. Sorg dat jy altyd gejodeerde sout koop.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Craven | 2010-05-15

my vrou is gisteraand opgeneem by ongevalle, diagnose is dat haar " pareratogiese"  telling hoog is. daar is moontlikheid dat die Dr. dit wil uitsny. kan iemand help en dalk na die mail adres hierbo informasie gee.

Reply to Craven
Posted by: Ann Viljoen | 2010-05-07

Ek is al meer as 10 jaar op eltroxin 1.0. Onlangs het my dr gediagnoseer dat die telling nie reg is nie en skryf toe b0 en behalwe die 1.0 ook 0.5 voor. Ek het skielik gewig opgetel. Kan dit agv die verhoogde dosis wees.

Ek het ook onlangs kortisoon gekry vir larengitus wat ook miskien ''n bydrae het. Hoe lank vat dit voordat die water/swelsel sal sak.

Reply to Ann Viljoen
Posted by: YVONNE WHEELER | 2010-02-15

Wil graag meer weet oor onderaktiewe skildklier en ook oor hoe kolesstrol.
dankie

Reply to YVONNE WHEELER
Posted by: cyberdoc | 2010-02-01

Hallo Me
Jou eetgewoontes beinvloed nie jou skildklier nie, behalwe as jy te min jodium inkry. Die onderaktiwiteit word baie keer deur 'n virusinfeksie of 'n outo immuun reaksie veroorsaak, maar kan ook deur beserings, bestraling of medisyne veroorsaak word. Sien http://www.emedicinehealth.com/hypothyroidism/page2_em.htm. Sorg dat jy altyd gejodeerde sout koop.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement