advertisement
Question
Posted by: Jana | 2011/09/16

Onderaktiewe skildklier gedurende swangerskap

Ek is 18 weke swanger het n onderaktiewe skildklier wil graag weet is nou eers op behandeling gesit. My telling is 6.23. Ek is bekommerd het op internet gelees dat onderaktiewe skildklier van die ma geboorte defekte by baba kan veroorsaak! Hoe kan ek uitvind of baba enige skade opgetel het met organe of groei of so iets. Help my asb is so bang dat daar nou probleme by baba gaan wees. Moet nou 0.1mg eltroxin drink maar is bang dis dalk al klaar te laat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jana

Moet asseblief nie nou al bekommerd wees nie. Daar is toetse wat gedoen kan word wat in diepte vas kan stel of daar enige probleme met die baba is. Konsulteer jou ginekoloog vir advies en hy/sy sal die nodige toetse kan doen.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement