advertisement
Question
Posted by: KARIN DE KOCK | 2011/03/17

ONDERAKTIEWE SKILDKLIER

EK IS 2 JAAR TERUG GEDIAGNOSEER MET ONDERAKTIEWE SKILDKLIER. TOETS GEREELD SKILDKLIER OM DOSIS VAN ELTROXIN AAN TE PAS. EK GEBRUIK OOK ANTI-DEPRESSANT (CIPRALEX). MY PROBLEEM: EK TEL GEWELDIG GEWIG OP EN EK EET NIE BAIE NIE. PROBEER REG EET. WAT IS DIE OORSAAK?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

haai Karin


jou skildklier kan nog heel moontlik onderaktief wees. Party anti-depressants kan ook gewig veroorsaak. Neem jou temperatuur eerste ding in die oggend voor uit bed, vir 4 dae, weg van ovulation, as minder as 36,4 is kan skild klier nog bietjie stadig wees.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: hentie | 2011/04/18

Wat is die ergste sinario wat ''n skildklier probleem mens kan in sit. ''n vriend het ''n baie lae bloedtelling en is totaal uitgepunt, voel mislik en is al 1 week in hospitaal onder behandeling. hy voel met tye bietjie beter, maar is meeste van die tyd naar en voel lusteloos. HELP!!

Reply to hentie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement