advertisement
Question
Posted by: Sara | 2009/08/27

onderaktiewe skildklier

Ek en my man het verlede jaar gegaan dat hy ' n vasectomy omswaai het. Hy het al ' n sperm toets laat doen en die operasie was suksesvol, maar ek word nie swanger nie. Hy het bloedtoetse laat doen en het uitgevind dat hy ' n onderaktiewe skildklier het. Kan dit ' n invloed he dat ons nie kan swanger raak nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sara
As sy spermtelling normaal is en die sperms is van goeie kwaliteit behoort dit nie julle kanse te beinvloed nie. Is jy seker dat jy elke maand ovuleer? Ek dink julle moet dalk maar 'n fertiliteits spesialis gaan sien as julle reeds meer as 'n jaar probeer sonder enige sukses. Daar is heelwat goedjies waarna hulle moet kyk om te sien waar die probleem lê.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement