advertisement
Question
Posted by: ANDY | 2009-07-28

ONDERAKTIEWE SKILDKLIER

More Dr
Ek is gediagnoseer met ' n onderaktiewe skildklier. Kan u asb vir my se wat dit beteken vir my gesondheid. Ek moet ook Altroxin gebruik. Kan u asb die voor- en nadele van Altroxin vir my gee. Ek weeg 50kg maar ek verstaan ' n onderaktiewe skildklier laat mens gewig aansit. Is dit waar? Dankie Dr

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andy
Lees die artikel oor hipotireose:
http://www.endocrine.niddk.nih.gov/pubs/Hypothyroidism/
dit beteken in kort dat jou skildklier, wat jou metabolisme beheer, nie genoeg hormoon maak nie, en die Eltroxin is kunsmatige hormoon wat dan as aanvulling gebruik word.
Hier is inligting oor Eltroxin vir jou:http://www.medsafe.govt.nz/consumers/cmi/e/Eltroxin-new.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-05-08

My kind is gebore met n onder aktiewe skildklier hy drink op die oomlik eltroxen en hys nou 5 wil net weet of ek enige iets anders vir hom kan doen behalwe dokter toe vat want dit doen ek

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-02-08

More Dr Ek het 'n onderaktiewe skildklier en drink 0,05 mg eltroxin elke dag. Wat ek agtergekom het indien ek dit vir 2 weke nie drink nie, val ek sommer 'n kilo af en voel ligter en minder neerslagtig. My dokters se net ek moet dit drink en basta. Wat is die gevolge indien ek dit nie drink nie?17

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013-11-27

Hoe is dit moontlik dat 'n kind van 9 jaar oud 'n onderaktiewe skildklier kan he?

Reply to Anonymous
Posted by: Verna | 2013-10-18

Ek het geen skildklier meer nie, en gebruik Elroxin vir 'n klompie jare al. Maar ek sukkel nogsteeds met droe vel, droe hare, gewig ens. Kan u help om te se of die skildklier weer groei al dan nie. Iemand het my vertel dat die skildklier weer kan groei. Of werk eltroxin net nie vir my nie.

Reply to Verna

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement